Dorsland , dit was nou n voortreflike RR. Soos gese, jou skryfstyl en woordkeuses verryk jou storie.
Jyt baie van ons geneem na plekke waar ons nog nie was en inspireer om plan te maak om weer alleen weg te breek.
Jammer die Karoo en Kalahari is so ver van ons af, maar hier is ook mooi plekke...