This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Worsbeer
Reaction score
115

Latest activity Postings About

    • Worsbeer
      Worsbeer replied to the thread Kanada 2.0.
      Ek spit altyd en sê Kanada maak van ons slagters en mechanics, want hier leer jy biltong maak en jou eie goed regmaak want dis te duur...
    • Worsbeer
      Worsbeer replied to the thread Kanada 2.0.
      Dankie Ed. Oom youtube wys ook so maar ek is nog te bang om n gaatjie te druk🤣. Maar ek gaan as dit warm is kyk wat die stickers maak en...
    • Worsbeer
      Worsbeer replied to the thread Kanada 2.0.
      Nie seker of die foto’s reg opgelaai het nie Die was maar n leerskool met youtube as onderwyser. Ek skuur nou al baie goed af🤣. Die...
    • Worsbeer
      Worsbeer replied to the thread Kanada 2.0.
      So is ek mos nou terug in die koue land en het spaar parte saam gebring om die 950 aan die loop te kry. Tas is oopgemaak met die agter...
      • IMG_9907.jpeg
    • Worsbeer
      Worsbeer replied to the thread Meanwhile in Canada 🇨🇦 .
      Julle verwar my nou met die Australiete en skape. Oom woody praat uit. Ek raak nou al die vis gewoond. Hier is lemon butter batter wat...
    • Worsbeer
      Worsbeer replied to the thread Kanada 2.0.
      Terug in Kanada na my SA vakansie. Het omtrent n vakansie nodig na die een. Soveel gedoen as wat mens kan in 2 en n half maande. Meer as...
  • Loading…
  • Loading…
Top