Hello my Honde Vriende!
Should, bors en voet het houe gevat, maar die groot probleem is my regter hand. Was o oop fraktuur en die radius en ulna is gisteraand met skroewe geheg. Maar volgens die Dokter het die klein Beentjies in my gewrig "uitmekaar geshatter". Gaan more teater toe om dit...