@ Laurelai……ja ok Maaaaaa…….hier is nog so paar
Die Wortel se hoenderpot…..en etter….ons het amper elke aand ‘n verskillende pot gevreet……ek moes eers Draadnaai se gat behoorlik lek voor ons lekker pap kon maak.
Niemand het ‘n clue nie……
Trap en gee petrol laatjie met daai help my trap
Mal etterkop….hy soek seker weer sy bleddie glas die hentie twatwaffle
Bliss……….
Draadnaai die oggend na nuwejaar……….yoh yoh yoh……
Waarheen gaan ons……..die watervalle soek?
Wild dogs….en Cool cats…….he he……
Dis ongelooflik mooi daar……..en ek dink ek het die regte “weapon of choice” gevat met die CRF450X…..alhoewel ons baie baie min bike gery het. Maar die possibilities is endless…..Geluksburg is ‘n goeie base camp vir eindelose grondpaaie…bosse…woude……klippe….berge….watookal jy wil he of soek gaan jy nie ver van daar af kry nie.
Die Beerkie gooi mielies en kole op sy mooi AT!!
WDF is die bleddie watervalle nou?
Snotstreep……future Rock Star!!!
Veel meer as dit het ek nie....ek het mos gese ek het my foon (kamera) gebere toe ek daar arriveer sodat ek kon rus. Ons sal wag in spanning vir Oubaas Tweets se peekchas.