Puls0nic
Race Dog
Hi julle
Het iemand 'n bike trailer in PTA Oos wat ek kan leen om my bike op te tel in Delmas? Ek het nog bietjie van 'n concussion van my insident en dink nie ek moet nou die motorfiets al terug ry nie. Maar met n bike trailer kan ek dit laai en laat my vrou terug bestuur.
Dit sal vreeslik gaaf wees dankie.