Naweek trippie in die Karoo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 4, 2011
Messages
2,233
Reaction score
411
Location
Pretoria
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ry more oggend op my eerste lekker bike trip in baie maande. Beplanning as volg:
Dag 1 - Pretoria - Gasteplaas tussen Victoria Wes en Loxton ( Teer al die pad ugh) (936 Km)
Dag 2 - Loxton, Fraserburg, Williston, Calvinia, Blesfontein (Naby Sutherland) (606 Km)
Dag 3 - Sutherland, Fraserburg (Nie met die R356 nie), Beaufort Wes, Victoria Wes, Richmond ( 554 Km)
Dag 4 - Richmond na Pretoria ( 820 km)

Sien baie uit! Dink dit kan dalk effe warm wees as ek na die weer profete kyk
 
Top