EC BASH 2024.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Sit tog baie fotos van die skape op die spit asb🤣
(y)

Spit.jpg
 
This E Cape Baviaans Bash has always been fantastic with awesome riding,catering and bar facilities as well as a wonderful campsite and this year awesome weather yet so poorly attended??
 
This E Cape Baviaans Bash has always been fantastic with awesome riding,catering and bar facilities as well as a wonderful campsite and this year awesome weather yet so poorly attended??
Mother's day weekend :LOL:
 
One out of 17. Not a bad record for choice of weekend. Any case, we only want those there that want to be there and not make excuses all the time.
17!! Wow, that's a matriculant!!
 
Those that have never been there......

Dankie aan almal, dit was weer 'n treffer van 'n naweek, met uitstekende geselskap, en so kan ek nog 'n jaar die kopdokter vermy!
 

Attachments

  • IMG-20240513-WA0001.jpg
    IMG-20240513-WA0001.jpg
    137.3 KB
  • IMG-20240512-WA0051.jpg
    IMG-20240512-WA0051.jpg
    180.3 KB
  • IMG-20240512-WA0043.jpg
    IMG-20240512-WA0043.jpg
    198.2 KB
  • IMG-20240512-WA0034.jpg
    IMG-20240512-WA0034.jpg
    206.9 KB
Was dit nogsteeds so nat? Ons was einde April daardeur en dinge was maar lekker klam.
 
Hoeveel ouens was daar ? Dit lyk vir my soos n lekker saamtrek. Baie ander bashes kry heelwat minder mense.
 
Spyt ek het hierdie jaar gemis. Hopelik was dit nie die "laaste" een nie.
 
Last edited:
Spyt, ek het hierdie jaar gemis. Hopelik was dit nie die "laaste" een nie.

Die ouens het gesê hulle sal vir my nuwe boek koop. In elkgeval, ek het met ons gashere en caterers gepraat.

Kom wat wil daar sal 'n EC Bash wees. Al eet ons hotdogs en braaipakke. Ek het nou drie jaar lank die bash fooi onveranderd gehou, so wees gewaarsku dit sal vlg jaar bietjie opgaan.
 

Latest posts

Top