TWE-TWE
Race Dog
- Joined
- Jul 2, 2014
- Messages
- 3,351
- Reaction score
- 1,933
- Location
- .SOMERSET-EAST
- Bike
- AJS (all models)
Ek het nooit ooit gedink ek sou weer n WD brekvis bash reël en hou nie…
veral nie in my popspeel huisie en kamma plasie in Somerset -Oos in die Oos Kaap onder ou Bosberg nie..
Datum : ontbyt Sondag 10 November 2024
( oorslaap 9 November vir diegene wat belangstel)
Location:
https://maps.google.com/?q=-32.715103,25.581459
1.Hotwire en Christa…….oorslaap(kamer) en ontbyt..,,iets voorgeval …kanselleer
2.Rocco……….. oorslaap en ontbyt…iets voorgeval ……kanselleer
3.Elandsrider……oorslaap en ontbyt
4. jb………………oorslaap en ontbyt
Kostes: julle kan menings gee
? R250 vir verbly en ontbyt
? R130 vir n Braaipak
Saterdagaand n braai met roosterkoek en braaipakkies en dan n groot ontbyt soos by Tiekiedraai..
Ek het 3 kamers met badkamers in my huis vir 3 couples beskikbaar.
Die buitegebou het baie slaapplek en daar is 4 stretchers en 4 hospitaalbeddens as iemand nie in n tent wil slaap nie.
Daar is Baie tentspasie en 6 toilette ( 2 toilette is buitekant die huis) ….
Kampreëls:
1.Moenie harder skreeu as my haan nie.
2. Moenie spin op my gras nie.
3.Julle mag nie in my diere se hokke slaap nie.
4.Ligte uit Saterdagaand 22h00( my Bure is oud).
View attachment IMG_3219.mov

Last edited: