- Joined
- May 23, 2022
- Messages
- 291
- Reaction score
- 204
- Location
- Bashewa, Pretoria
- Bike
- Honda XL650V Transalp
Ekki met 10 dyime. So lees geduldig. My WR450F is street legal en ek het speedo. My WR toon die volgende simptoom. Start eesy peesy. Kraglewering voel perfek, steeds brutal soos 'n regte 'Popeye'. Nou die simptoom.
1. As ek rustig cruise teen max 100-110 kph (met solid versnelling 0 -100) brand die bike skoon.
2. Sodra ek trokke en 'stadiger goeters' verby skiet en 120+ kph ry vir ente dan kry ek roet wat teen my agter flikkerlig en nommerplaat neerslaan. Ek merk nooit enige rook nie.
Eerste advies wat 'n anonieme someone my toe gee is 'top end rebuild'. Die 'YouTube professors' sê egter, fuel mix to rich at high revs. Fokkol om oor te worry.
Wat dink julle 'what's happening?'