Net so Chris
Hulle word al lankal gesteel, wel baie minder as die Hilux.
SAP het op n stadium n lys bekend gemaak, maar ek weetnie meer of hulle ooit meer die moeite doen om statistiek te hou en bekend te maak nie.
Ek dink Mazda is nogal soos die Triton heel onder die radar.
In Brits is ons...