Ek se nogsteeds, sien n RW deal as n deposito in reverse.
Voor ek R100k dep gee, vat ek n RW van R100k, en gebruik daai R100k cash in my besigheid eerder. Ek betaal selfde as die ander ou, ma ek het 100 cash en hy nie.
Yes ja dit werk meer uit op die einde vd dag met n RW, maar niks wat n deal...