Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    yamaha ST - Power restriction in first 3 gears now lifted

    Dink julle slim mense dit sal werk op die 660?
  2. K

    XT660 Z - Owners group

    Awesome! 
  3. K

    A bike in a dam

    :thumleft: mis ek nou my 600
  4. K

    Wes Kaap / Western Cape Bash (UPDATE) Sien eerste post!

    Sit maar op my naam.  ek jeuk al lank..:)
  5. K

    Wes Kaap / Western Cape Bash (UPDATE) Sien eerste post!

    Is daar nog plek??  Daai naweek het sopas oop gekom vir my
  6. K

    Help - how do i fit rear brake pads on 660R ?

    nee man, dis poep in die bad maklik om dit vervang.  jy hoef nie die wiel af te haal nie.  Druk die Caliper teen die disc om die pistontjie in te druk (maak net seker jy het nie breakfluid op getop nie anders gaan die resevour oorloop. Trek die Clip aan die bokant uit "Tik" die pin uit van die...
  7. K

    XT660 Z - Owners group

    Goeie punt!  mens weet nooit wat kan gebeur nie...
  8. K

    XT660 Z - Owners group

    dont know if you are sorted, but you get a two spacer brackets that mounts on the bike's standard holes together with a solid base plate not the standard plastic crap, it is model specific.  it moves the topbox a bit to the back as well.  this helps when you pillion.   otherwise i agree with the...
  9. K

    XT660 Z - Owners group

    as dit al gecover is, laat my weet asseblief, maar wat is die voordeel om 'n 18" agterwiel op te sit behalwe van extra ground clearance...? ek moet binnekort rims vervang en sal 'n paar goue excel's like, en het altyd gewonder of mens 'n 18" moet opsit in die plek van die 17".. Ek neem aan mens...
  10. K

    RUGGED 12v COMPRESSOR HAS LANDED

    not 100% sure, but the bikegear one is definately less plastic. and from the bikegear website, you can check the bearings and crank mechanism is made to last.  I must say that i sometimes wished it was a bit lighter and smaller, but i think one would compromise on quality.  i dont think you...
  11. K

    RUGGED 12v COMPRESSOR HAS LANDED

    I have used my BikeGear Comp for over 2 years now.  that thing just goes and goes.  i use myne a lot, from pumping car tires, bicycle tires and offcourse my bike.  it is not one of the lightest ones available nor one of the smallest, but it has good "binnegoed" so it can take a beating.  most...
  12. K

    XT660 Z - Owners group

    Velcro werk net 'n rukkie, as hy vuilword vol stof en shit, dan sit hy nie so lekker nie.  gaan maak 'n draai by trevor, daai ronde 3M goed is maar al wat werk.  Daar is nie baie ouens wat dit aanhou nie, so dis noggal pricy.  Ek dink ek het laas R6 een betaal...maar ek het al 2 covers verloor...
  13. K

    Hoe vat jy jou koffie as jy toer ?

    Ek het 'n "koffie Sak" wat perfek in my Pannier pas:  Mokkapotjie - Stainless Bialetti 2 espresso Beker Koffie moer MSR stofie.  Water is van my camelback, en ek vat hom sommer sonder melk of suiker - net soos die kannetjie hom skink. Ek vat egter 'n klein 900ml keteljie saam vir water...
  14. K

    ...en jy het gedink jou bike se ketting is duur!!!

    Jaco, sit daar 'n foto van die "Ding" op wat daai X-ring gebruik
  15. K

    Green Mamba Speeding Cameras

    hier broei 'n ding.  eers haal hulle al die kameras af in Stellenbosch nou sit hulle die goed oral rond.  Ek wonder of 'n mens hom sal kan omskop in die verby ry.
  16. K

    FOR SALE: Yamaha Super Tenere 1200XTZ

    makes sense.  It will look bedonnerd at night...will P off a couple of drivers  :lol8: Hope you sell it soon.  Are you planning to upgrade?
  17. K

    FOR SALE: Yamaha Super Tenere 1200XTZ

    Jupiter, eendag as ek groot is...wil ek altwee he...
  18. K

    FOR SALE: Yamaha Super Tenere 1200XTZ

    Whats up with the strobe lights?  Damn Nice bike, good price with all those extras! 
Top