Baie dankie vir die forum en die hulp van van die senior manne, die is regtig n baie ""Cool" groep die , dit is net baie jammer dat ek eers op die forum afgekom het toe ek my fiets wou verkoop het..
As enige van julle ooit in Nz is kontak my graag dan maak ons n plan!
Dankie vir die gladde...