Die CE specs is ingewikkeld ... so as jy die CE tekens op die klere sien moet jy seker maak vir wat is die CE Merk ...
Ek weet van a paar Merke ...
1. Vir die nate en garing.
2. Vir die tipe "armour".
3. Vir die Materiaal.
4. Vir die "Abbrassian Resistance"
Die groot robleem is dat die CE Tag...