Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Caledon - Fun Ride / Challenge 29 August 2009

    Jy mis ook niks nie, ne. EK sal heel nag besig wees as ek al die foto's moet crop. My foto grote is 824kb en slegs 256 word toegelaat. Is daar dalk n ander maklike manier om foto's te laai?
  2. F

    Caledon - Fun Ride / Challenge 29 August 2009

    ok, sal die foto's gou more opsit
  3. F

    Caledon - Fun Ride / Challenge 29 August 2009

    Ook van my kant af dankie,  het dit baie geniet. As enige iemand foto's soek, pm my. Ek het n paar nice foto's.
  4. F

    690 e vs X challenge

    R60 000 not R55 000
  5. F

    690 e vs X challenge

    Wel my X is te koop vir R55 000 met n Leo Vince pyp.  Rede vir verkoop is omdat ek graag n 450 wil koop. pm my as jy belangstel
  6. F

    Caledon - Fun Ride / Challenge 29 August 2009

    Hoe laat begin dit?
  7. F

    X-Challenge for Sale

    Te koop vir R55 000 Frank 0832352771
  8. F

    BMW G 650 X-Challenge - rear brake disc - where to buy?

    Sover ek weet kan jy dit net by BMW koop, R3700
  9. F

    X-Challenge for Sale

    hoe werk die pm
  10. F

    Goeiedag

    Het nie besef dat daar reels is om n advertensie te plaas nie. Ek besoek die site al n geruime tyd, so het aangeneem dis reg so. Ek ry n X Challenge op die oomblik. Vorige fietse, Dakar en Gs1200. Is nou op soek na n 450. BMW of Yamaha Hoop dis in orde so, Nookster is sommer n Chat naam wat al...
  11. F

    X-Challenge for Sale

    Dan vra ek onverskoning. Kan ek voor begin. Dis my bike wat te koop is, hy staan net by Atlantic Motorrad. Is besig om brake pads op te sit.
  12. F

    X-Challenge for Sale

    Ek is so bly ek kan vir julle bietjie plesier verskaf.
  13. F

    X-Challenge for Sale

    R55 000. Kan view by Atlantic Bmw, vra vir Ruan
Top