Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    EC BASH 2016 - DORINGKLOOF BAVIAANS - 6, 7 & 8 May

    ;D Dankie Woody. Ek begin beplan, sal voorentoe finaal antwoord gee.
  2. B

    EC BASH 2016 - DORINGKLOOF BAVIAANS - 6, 7 & 8 May

    ??? :peepwall: ??? Hi manne, ek is ook n WD novice wat nog nie aan enige WD "trips" deelgeneem het nie. Ek het n vraag? Is daar Pretorianers wat in die rigting gaan en wat "nog een" kan inpas. Was nog nie in die Baviaans nie en wil nie alleen ry nie.
  3. B

    SANI PASS

    Hi WD - Dankie vir die terugvoer. Sou baie graag wou deelneem voordat hulle te ver teer in daardie omgewing.  My posisie in terme van die beplande datums het intussen verander. :( Ek moet tydens daardie datums eers n bietjie persoonlike "panelbeating" laat doen in die hospitaal, gelukkig niks...
  4. B

    SANI PASS

    Hi WD - Ek het nog glad nie die Sani gedoen nie en sal graag wil. Is daar plek vir "nog een" of dalk meer om saam te ry? Ek (ons) sal van Pretoria se kant af kom. Ek beskou myself as n permanente "novice" wanneer dit kom by grondpad ry. (Het darem al Van Zyls Pas in Namibie met n GS 1200 gery.)...
  5. B

    Bike Trip 2016 - JHB-BOT-ZAM-ZIM-BOT-JHB

    Hi Boxter - need someone to share the trip. When do you plan to do the trip?
  6. B

    Kruis pad tussen bmw 1200 en 800 adv

    Baie goeie advies van almal hierbo. Gaan jou net meer kos om binne n maand na die groter model to oor te skakel. Koop eenkeer!!
Top