Eintelik het baie hier gebeur. 'n Groot vark, volgens die tande. Van die foto's lyk dit of die bike beter afgekom het as die vark. Almal wat hierdie petalje volg het 'n les geleer. Koos het en is besig om aan te sterk alleenlik deur die ganade van onse Here. Hierdie reis was in goeie motief en...