Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    2014 1200GS LC For Sale

    By ander BMW handelaar ook gaan inloer so maand terug, die basic basic model was 165k. Geen ekstras nie. Weet nie of daardie prys nog vandag beskikbaar is nie maar ek was nogal verbaas.
  2. W

    2014 1200GS LC For Sale

    BMW Bavarian Centurion Dit is net die basic model sonder ektras - klaar iemand se naam op gehad  Nuwe basic modelle kos 165K deesdae, asook die basic Trophy edition. BMW  weet nie hoe lank hulle daai prys gaan house nie, daar kom nou een van die dae n triple black weer uit.
  3. W

    2014 1200GS LC For Sale

    Hierdie naweek n demo 2015 standard model gesien met 2000 en it's km op vir R137,000...ook nie slegte prys nie van BMW self nie...
  4. W

    MV Agusta 800 Brutale - SOLD!!!

    Good Luck met die verkoop, smart bike en smart opgepas !!!!
  5. W

    Ridders van die Grondpad (FREE)

    Hi TT, Baie dankie vir die boek, goed om jou te ontmoet ook.
  6. W

    Ridders van die Grondpad (FREE)

    Sal een waardeer asb
  7. W

    2013 MV Agusta Brutale 800 For Sale price drop from R113 000.00 to R97 000.00

    Sterkte met die verkope !!! Het vandag die DM gaan kyk....kan dink aan n paar goeie trips om sy bene te rek...
  8. W

    Paternoster Restaurant: Dont go

    That red place on the beach - We were there last month in Jan 2013 - great place for view and drinks, but skip the food. Felt like we were served the fish off-cuts, horrible !!!
Top