Dag se almal
Ek soek n Yamaha IT 490 om te koop, moet op die pad wees, en reg wees, daar moet papiere wees vir registrasie, as een van julle weet, pop my n mail asb, ek sal die leads volg.
[email protected]
Morning Chaps
Yes i do stay in hage, 43 years already.
RD and IT was sold this weekend, thanks. it was sold on the Gumtree add.
Jammer as ek nie myself voorgestel het nie, nie seker hoe om die site te gebruik nie, maar so leer ons almal ne?
Ek wens my It kon so lyk, ek glo Komplemente is in...