Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. V

    BMW 1150GSA te koop. Verkoop aan....Brewse

    Drumroll................................................. :thumleft: :3some: :3some: Baie geluk Brewse.
  2. V

    2009 Suzuki DL 650 v strom-Drastic Price Drop

    foto's!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  3. V

    BMW 1150GSA te koop. Verkoop aan....Brewse

    Ek het vrydag uitgevind dis 'n 2002 model. jammer vir die wat hoop gehad het. Dis is nog steeds 'n uitstekende fiets, ne'?
  4. V

    BMW 1150GSA te koop. Verkoop aan....Brewse

    Natuurlik kan jy 60k offer, solank jy my 'n 2006 Prado vir 190k gee. (kondisies en voorwaardes geld...soos gewoonlik)
  5. V

    Battery cut off switch?

    What stuff? Is it protected by a fuse? It better be!
  6. V

    Battery cut off switch?

    Typically you would have a heavy and a not so heavy cable connected to the + of your battery. The heavy one supplies the starter and the other would supply the aux power. It is the latter which you would like to disconnect by means of a switch or plug. The rating of the main fuse in, in Amps...
  7. V

    Battery cut off switch?

    What do you consider to be a short time? There may be a bigger problem. You do not need to cut off the battery. All you need (with a smaller type switch) is to disconnect the aux's. ie. the wire(s) going to the fuse box.
  8. V

    BMW 1150GSA te koop. Verkoop aan....Brewse

    Dankie Labrat, Ek probeer verminder.
  9. V

    DIY "AIRCON" vir jou fiets. Werk soos 'n droom

    Gee dit 'n go. Niks so lekker om koel te voel in die hitte van die dag nie. Veral tussen Vryburg na Port Nolloth via Upington/Poffies.
  10. V

    BMW 1150GSA te koop. Verkoop aan....Brewse

    Jy kan natuurlik die siissybar afgooi. Ja, ek het die seat so 40mm laer gemaak. Kort bene jong!
  11. V

    BMW 1150GSA te koop. Verkoop aan....Brewse

    Hier is die link vir waterspuit... https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=58450.0
  12. V

    DIY "AIRCON" vir jou fiets. Werk soos 'n droom

    Op'n lekker warm dag kan 'n man begin warm kry op jou fiets daar in die son. Ek het hierdie outjie as 'n eksperiment op my 1150GSA ingebou en kan vir julle vertel dit werk regtig baie lekker. Die idee is om jou arms (baadjie) en bene (broek) nat te spuit sommer so terwyl jy ry. Dit behels 'n...
  13. V

    BMW 1150GSA te koop. Verkoop aan....Brewse

    Dit is basies 'n plastiek pyp wat so 3 liter water hou. Ek het 'n windscreen washer pompie ingesit. Dit pomp dan water na windscreen washer nozzles wat ek op handlebars ingesit het. Dit werk soos 'n droom, veral in die Noord Kaap. Ek dink net 'n ou moet eerder so 10 liter water beskikbaar kan hou.
  14. V

    BMW 1150GSA te koop. Verkoop aan....Brewse

    Die rugleuning werk baie lekker met die soft luggage...en vir die vrou. Ek het 'n tipe "aircon" ingesit wat water op jou arms en bene spuit. So, dit is selfs 'n lekker water carrier.
  15. V

    BMW 1150GSA te koop. Verkoop aan....Brewse

    Ek wil graag hierdie uitstekende fiets verkoop. Model: 02 ABS, Heated Grips Km's: 23700 Ek het nie panniers of topbox nie. Ek gebruik gewoonlik die soft luggage. Dit is nie die twinSpark nie. Ek diens hierdie fiets elke 3000km. Bande nog baie goed. Gelee in Rustenburg, Noordwes Prys: R75000
  16. V

    1150 GSA te koop! Nou slegs R75k

    Nee, nie die twin spark nie!
Top