Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Hallo from Robyn (newbee)

    Hi, ek is Pieter Labuschagne van Hoopstad. 42 jaar oud. Is 'n boer van beroep. Is gebore en grootgeword op die plaas Robyn, distrik Hoopstad.  Het Desertrun al 5 keer gedoen. Ry tans 'n Ktm 950 adv en Ktm 450. My ry maatjie is Sandrider.
Top