Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. giaan

    Port-Elizabeth (Baviaans)

    Vis Arend ek het toe ja. Was van PE af tot by smitskraal en terug. Baie geniet , sal graag Wil deur ry .
  2. giaan

    Port-Elizabeth (Baviaans)

    Klink goed Kortbroek  , sal in die nuwe jaar so maak .
  3. giaan

    Port-Elizabeth (Baviaans)

    Dit wat ek ook dink ! ons sal maar sien.
  4. giaan

    Port-Elizabeth (Baviaans)

    Hello almal , ek soek mense in die PE omgewing wat saam wil ry . Wil deur Baviaans etc gaan , Ekt n CRF250l , so ek ry stadig en versigtig . Groete
Top