Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    1150 gs adv tyres question?

    Dankie vir jul raad sal jul laat weet wat was die uitkoms van die saak en my opinie!
  2. H

    1150 gs adv tyres question?

    Eks op malmesbury dankie vir advies waar en wanneer is die saamtrek? Eks nog nuut met alles wil graag n advance course ook nog gaan doen! Waar is jy gelee?
  3. H

    1150 gs adv tyres question?

    Op die oomblik bly ek weg van n grondpad want my voor wiel lyk nie goed ek sal reken so op die ou end seker 85 teer !
  4. H

    1150 gs adv tyres question?

    Ek het voor dunlop trailmax en agter michelin awakee2!
  5. H

    1150 gs adv tyres question?

    Hello manne ek het my 1150 adv nou al amper 2jaar maar moet nou my tyres vervang wat sal jul aanbeveel vir teer en grondpad waar jy die beste resultate sal kry! Ek hoor graag van jul!
Top