Hi Hugo! Sien dat jy die fiets het wat ons wil he - wat is jou heel laagste prys wat jy sal aanvaar? Boekie waarde en herverkoopwaarde het ons. Kom ons kyk of ons by die regte prys kan uitkom. Sien ook dat daar navraag was oor topbox - is dit BMW tas en het jy nie die ander tasse ook nie? ...