Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. L

    Soek ry buddies

    Hello aan al die wilde honde,ek werk offshore en as ek by huis is,werk al my pelle gewoonlik. Soek n paar ouens wat ook deur die week kan wegbreek en saam kan ry,whenever,wherever.Ek kom die 5 Jan terug van Kongo en will graag n paar dae net gaan ry.
  2. L

    RSA - BOTSWANA - VIC FALLS AND BACK

    Botwana is noggal duur,maar die mooiste Afrika wild lewe wat ek nog ooit gesien het was in Chobe Nasionale park,botswanna,dis naby Vic falls.
Top