Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    WANTED: 650 X-Challenge rear panel

    Hi , Thanks for your feedback, it is not the one housing the indicators it is the fairing panel, sure plastic welding could be a good option but how long it will last...especially through the Free state terrain worry's me. low and behold should that not be done properly it would have to be...
  2. S

    WANTED: 650 X-Challenge rear panel

    Hi All, I cracked my tail plastic panel real bad and would like to replace the part, please let me know if you have a good condition used panel for sale. Cheers
  3. S

    Vreemde Nuweling van Bloemfontein

    :lol8:dankie vir die warm welkom Poenerhoes, Dorsland en Sidpitt, ek maak stof so ver ek gaan en sal nie maklik nee se vir n lekker rygeleendheid nie, as julle so iets beplan laat weet gerus  :thumleft: Ons het n baie lekker trippie gedoen in Dec vanaf PTA tot so onder Bela-Bela en gekamp in...
  4. S

    Vreemde Nuweling van Bloemfontein

    Baie dankie ek sal graag laat weet, was reeds die naweek om die stad baie lekker gewees
  5. S

    Vreemde Nuweling van Bloemfontein

    Daar is baie projecte aan in en om bloem so dit kan net goed wees, die watervoorsiening gaan nogsteeds n problem wees.  Daar was n berig oor die kabel kar toe hulle gepraat het van die World Class restaurant want op Naval hill gevestig word, nie seker of dit gaan realiseer nie
  6. S

    Vreemde Nuweling van Bloemfontein

    Dankie vir die verwelkoming, die kabelkar is nuwe nuus vir my?! as dit deur die staat bevonds word is daar seker n verskuilde agenda daaragter.. Eks net bly hulle span nie drade nie
  7. S

    Vreemde Nuweling van Bloemfontein

    Hello Salut Bonjour Jambo Aloha Guten dag aan almal, My naam is Gert  my vriende roep my Slick en my vyande roep my nie, ek bly in Bloemfontein en het n liefde vir motorfietse van klein tyd af, na baie bewondering aan motorfietse was my eerste spin agter op n xt500 en die liefde het ontstaan...
Top