Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. G

    Hi Almal

    Dankie vir die anvaarding...ek is Gary Glen van Secunda... sukkel om vandag an die werk te kom want al die informasie op die forum is erg intresant...hier is n foto van my eerste fiets...kanie wag om saam jul op n uitstapie te gaan nie... Sent from my SM-N9005 using Tapatalk
  2. G

    Uitstapie

    Hi almal...ek is nuut op die forum...en wat ek lees is baie intresant...ek het onlangs vir my n Bmw Gs 1200 aan geskaf en nou wil ek en vrou lief bietjie toer... ons eerste trip wil ons van secunda tot in sabie gaan en terug so n naweek trip maak... enige voorstelle van watse pad om te ry waar...
Top