Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. G

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Ek dog dis maar net goeie maniere. Hoekom sal ek myself wil voorstel aan julle? Sodat ek deel van die koshuis kan raak? Hou nie van koshuise nie. Dis nou 'n windgat en selfvoldane comment. Julle ontmoet, wat n grap!!!...ek het mos nou klaar uitgekak, wat sal ek nou ooit hier op forum weer soek?
  2. G

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Eisbein en Veldbrand, ek het nou nie vir die S10 ouens gegee wat hulle wil he nie, maar regtig, ek skryf vir n tydskrif en ek moet n opinie he...lees weer die thread en kyk hoeveel keer daar persoonlike aanmerkings van my gemaak is voordat ek een keer gereageer het en nou se julle ek raak...
  3. G

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Naand ouens. Ek is Gideon van Oudtshoorn(sonder skuilnaam, bynaam of hardcore "quote" of prentjie) die ou wat so gesondig het. Sien nou eers hoe groot die dingetjie geraak het. Ek het lank gedink oor of ek iets moet se en hoe ek dit moet se. Dis jammer dat dinge so moet wees oor wat ek gese het...
Top