Thx Gerrard. Ek het vir jou n PM gestuur. Maar kry nie die een wat jy gestuur het nie. Ek stel baie belang. Deon het vir my die "carrier" gedeelte sonder no 7 so jou no 7 gaan my pas. Wil net weet, onder die sitplek is daar "locking support" soos in diagram 1. Het jy dit ook ? As jy het is ek...