Mooi man! Gepraat van De Rust,as jy deur die poort net buitekant De Rust ry, kry jy n afdraai na regs wat se Klaarstroom. As jy daardie pad gevat het moes jy seker maak om by De Rust brandstof in te gooi,want selfs n donkie kar sien jy selde. Pragtige pad met die mooiste wild so plek plek en...