Marco was nogals een van my favourites, nooit bang om aan te val nie, ook nie om te val nie (4 reeds hierdie jaar) maar dit het uiteindelik sy einde beteken. Wat 'n tragedie om die World Cup Final saam met so 'n insident te moes kyk. In 2008 toe hy 250cc wen, het ek gedink hy kan nogals 'n GP...