Ek toer so met die 200cc.Jy kan alles vat wat jy nodig het, maar gaan vir die ligste goed.Sorg dat jy genoeg petrol en water het .Jou tent moet lig en klein opvou so ook jou slaapsak.En werk op Morvite vir eet ,die ander koop jy lands die pad.Die een ou het mos gese vat so min as moonltlik en...