Hi Bokveld, het jy die C28 gery tussen Swakop en Windhoek ? Was alles swak, en as so, hoe swak - sand, sinkplaat, los klippe ens ? Sal die C26 beter wees ? Jy se redelik. Ons is nog nie totaal confident op los paaie nie. Watter pad sal jy aanbeveel. Ek sien geen brandstof tussen...