Het oor die afgelope paar maande die Dommie so bietjie gediens - nuwe agterband, ketting, sprockets, agterbriek pads, K&N airfilter, Olie en oliefilter, Valves gestel - en ja - doos wat ek is die carb gestrip en skoongemaak. Bike hardloop lekker maar sukkel nog met die carb - het dooie spot op...