Elke tipe kunsmisproduk het n sekere humiditeit waarteen dit vog uit die lug opneem. Ek kan nie meer presies onthou nie, maar iets soos ureum neem eers vog op by 70% RH, LAN is ook daar naby, maar die oomblik wat die 2 produkte meng, verander dit na iets soos 20/30% RH. So as jou kunsmisbakke op...