Ek stem saam. My siening is egter dat ons nie kan aanhou skree om kos “diere en groente” met respek te hanteer terwyl die probleem is dat ons te veel aanteel nie.
Niemand spreek dit aan of noem dit nie, maar die probleem is nie hoe ons diere behandel nie - dis n gevolg van die populasie wat nie...