Ja nice lat
Hy ken toe my vrou se skoon familie (die Fabers), heel oulike klong.
Ook agter my aangery, maar ek het hom beduie hy moet laat waai, die Oom wil nie onder pressure ry nie.
Vir my lekker stuk droeewors gegee MOER....wild, maar lekker vet in hom