Thanks jy help baie, waardeer.
Wag vir mecchie om regte tools en goeters te bring.
Watse plastic gear is die...hy voel ook redelik los, "op en af" EN "heen en weer" op sy shaft?
Wil nou maar alles check soos wat ons diaper gaan, en klaarkry.
Sou net moer graag die naweek met haar wou trippie...