Befokte land Johan.
Ons was seker net so week daar, nadat ons n BAIE kak Israel besoek het.
Het in Kusadasi (dink dit was die plek) vir so paar dae gebly
Almal suip tee, rook bubblies, en as jou vrou Blond is het jy kak.....almal staar.
Maar BAAAAAIE cool plek