'n Man wat sin praat. Die nostalgie lê in die brein, beslis nie meer in die bike se vermoë nie. Eerlik is daar ander wat beter vaar daar. Is 'n big **** bike (met reg), maar is nie daai klas geld werd nie. Vir 350/400K koop ek 'n Rallye (2017/18) en 'n KTM 500 (2023) en ek het die beste van...