Presies my oggende ook. Soms lag ek my trane soos dié 3 honde speel en mekaar rofstoei. G'n sorg in die wêreld nie. Ek dink ek het al hier êrens gesê, maar ek sê maar weer: niks ontspan my so totaal soos wanneer ek op die gras buite lê, en die honde kom lê so neus teen my arm of been dat ek...