I lube the cables every other service. I must say operation feels a lot smoother and easier. Quite a lot of black gunk comes out the other end.
Not sure if my 2013 Bushlander will have modern cables :p
Seël hy ordentlik om die kabelhulsel Grunder? Ek het ook al gevalle gehad waar hy lek dan haal ek hom heel af en herposisioneer hom dan werk hy soos 'n bom. Met daai MacGyver metode moet mens die hele kabel afhaal en dan raak dit werk.
At last! You happy with all the mods and farkles? I also had a small plastic number plate made but I saw it is starting to crack at the bottom screw. You had any issues? Love sardines! First time I've seen that brand though.
You okes like sukkeling by the looks of things. I have been using one of these since 1981. Still works like a bomb.
https://www.takealot.com/motorcycle-cable-lube-tool/PLID91575016?srsltid=AfmBOorqA_xIU0HJwgTubE68iJZJB7azWSG1eDvb2UpJpfmhDttF37Px
Ek hou van iemand wat netjies op homself is, ongeag waar hy homself bevind. Jy lyk asof jy kuiergaste verwag Jan?
Het jy toe ooit jou sonbril gevind? :cool:😁
Daai Ford duskant kom beslis uit die Tweede Wêreld Oorlog se tye af. Seker Republieksoldate (of Springbokke soos hulle bekend gestaan het) hawe toe vervoer of iets dergliks. Pragtige foto!