Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Dorsland

    WD and other stickers - where have they gone?

    I was just yanking your chain. Remember as kids everyone wanted STP stickers.
  2. Dorsland

    WD and other stickers - where have they gone?

    Have you got STP stickers? :cool:
  3. Dorsland

    Shaun Dickens - Bike Sellers Beware

    O, en gooi kiekies. Ons wil sien dat geregtigheid geskied. :devilish:
  4. Dorsland

    Shaun Dickens - Bike Sellers Beware

    Ja, dis tyd dat daar bietjie van ons gematigde mense "pushback" kom. Die boewe kan nie altyd met seile vol wind van agter vaar nie.
  5. Dorsland

    Shaun Dickens - Bike Sellers Beware

    Jy weet dat Vlakfontein toe en Whal Baartman semi- afgetree is? Jy sal nou maar self moet inspring en arms breek BB.
  6. Dorsland

    Shaun Dickens - Bike Sellers Beware

    The scumbag is like a case of gonorrhoea. Hopefully he runs afoul of the law in the US and they toss him into jail.
  7. Dorsland

    Down on the farm with the Bushlander

    Dit is wel so Roan dat die teengif dikwels meer skade doen as die slangbyt self, veral met die vlak van kundigheid wat deesdae by hospitale teenwoordig is. Ek dink 'n deel van die rede hoekom teengif nie meer so gereedelik toegedien word nie is omdat dit bloot nie meer so maklik beskikbaar is...
  8. Dorsland

    Down on the farm with the Bushlander

    I'm posting this here in answer to @Airguitar question above. I see the pix in my original post #1770 in 2018 has all the Photobucket pix missing. Dié gedoente het einde November verlede jaar plaasgevind maar bly vars in my geheue. Ek kyk nou nóg meer versigtig uit vir slange as ek in die...
  9. Dorsland

    Down on the farm with the Bushlander

    Very true Derek. Ja, the geelslang (koperkapel or Cape Spitting Cobra, Naja nivea) is an aggressive snake, in contrast to the puffadder which is a very lazy snake. The latter accounts for the bulk of snakebites in Southern Africa. They do generally move out of the way, all I can think of is...
  10. Dorsland

    Sold 2017 BMW F800GSA with Extras - R115 000

    Pragtige fiets! Veels geluk.
  11. Dorsland

    Looking for Honda Africa Twin Adventure Sports (2020 - 2023)

    Veels geluk Carel! Dis pragtige fietse en joune lyk baie mooi. Daar is net een kleurskema vir 'n AT en dis daai tricolor met goue wiele. Jy gaan hom baie geniet.
  12. Dorsland

    Good morning Internet and welcome to the channel - Impungushe the 250L

    Ja, I think for many people, 450 is the sweet spot yet the mainstream manufacturers avoid it like the plague. Yours was well sorted out. Spend that USD100 wisely now. Many okes let a lot of money like that go to their head and before long are back in the poorhouse. ;):)
  13. Dorsland

    Down on the farm with the Bushlander

    Mors-donners-dood! :( As dit nie die jakkalse en die rooikatte is nie dan is dit die slange. Ons maak vanoggend die ramme bymekaar vir 'n koper. Ek sien een bok wat vêr van die ander af is en kyk deur die vêrkyker. Jip, morsdood. Ons ry na hom toe. Geen vang- of vreetmerke nie. Geen teken...
  14. Dorsland

    Good morning Internet and welcome to the channel - Impungushe the 250L

    That reality check when one returns from the wilds to confront "civilisation" in all its glory is always sobering. Reminds me of the 1st day of school after December holidays. How are you enjoying the CRF250L @teebag? Looking back at your 450L? I sometimes think back with longing to my AT...
  15. Dorsland

    Sold 2017 BMW F800GSA with Extras - R115 000

    Het die nuwere modelle met daai wit raam uitgekom? Ek vergeet watter jaar model myne was maar hy het 'n swart raam gehad. Wanneer jy nou 'n nuwe fiets koop, moet tog net nie by daai skermunkel aanklop nie. Vergeet sy naam nou.
  16. Dorsland

    2025 thumper take my money

    If you lug the motor on a 300 it thumps quite nicely:devilish:
  17. Dorsland

    Photo of the day

    Literally hundreds of these red hot pokers (kniphofias) flowering in the vlei now. So pretty when everything else is still mostly in their winter coats.
Top