Pel van my wat op sy dag vir Wes Transvaal slot gespeel het hou vakansie in Hartenbos by n woonstelblok. Laaat nag raas hulle erg. Skree n ou daar van die 10e verdiping af- as julle nie stilbly nie kom bliksem ek julle! Skreeu Philip terug- gee my jou woonstelnommer dan kom bliksem ek jou daar...