As jy die oggend wegtrek vanaf Lady Grey sou ek Joubert pas vermy en die pers een (ek vergeet die naam, ietsie theron?) ry, en dan Joubert pas terugneem Lady Grey toe. Daai pas is ooswaarts en die opkomende son neuk mens se sig erg op, op sy opdraendes.