Hey daar, die deur se oopsluit/toesluit funksie (as jy aan die handvatsel raak) werk nie. Dit werk wel met die remote en as jy trek aan die handvatsel, so dis nie eintlik ernstig nie, maar nogtans wil ek dit reggemaak hê.
Wat betref die batterye laaiery, die idee dat al die selle weer moet vol...