Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Frikadella

    For Sale YAMAHA TÉNÉRÉ 700

    Very true, lees maar @Dorsland se fred, een van die dae is ons wit bene. Ek geniet daai T7 van my erg, as ek hom nie ry nie check ek hom net uit en voel sommer jonger. As my onderkant nie saam my brein wil werk nie dan staart ek hom en as daai Black Widow gesels is dit bok bok staan styf...
  2. Frikadella

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Nou sê jy my, ek het nogal teruggehou met die inskep, bang jy kry nie kos nie, foke!!!!!
  3. Frikadella

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ek is net bitter spyt ek het nie ń skafting gelaai van daai oorblywende vark stertjies nie!😩
  4. Frikadella

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ons los daai gedagte oop vir spekulasie..
  5. Frikadella

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Won’t say that we would have passed a roadblock with flying colours…..
  6. Frikadella

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Groot moontlikheid dat die kamera met bier bedek was!!😂 Deur die nag moes ek op baie kort kennisgewing die kamer verlaat (daai bier ja). In my strewe na vryheid het ek en die zips handgemeen geraak. Het die tentjie daar gelos vir die skoonmakers, elk geval tyd vir ń vars ene wat beter escape...
  7. Frikadella

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Great bash as always, thank you all!!
  8. Frikadella

    Wolvekraal wegbreek

    Baie mooi reisveslag, ek was Sondag 29 Sep by Wolwekraal oppad Gamkaskloof toe. Jou net net gemis.
  9. Frikadella

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Takealot, dit is baie sterk wetbags, geen water of stof ingekry nie en pak baie. Een is 50 L.
  10. Frikadella

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Nou op Gariep, na 2700 km, ry môre Gauteng toe. Foutloos op grond en teer, 140km al die pad. Ysters!
  11. Frikadella

    XT660 Z - Owners group

    Ek se weer, een van die mooiste fietse wat nog ooit gebou was.
  12. Frikadella

    Kove 800X reveal day Saturday 14th September - The Bike Shed - All invited, come for a boerie roll on this special day.

    Dis regtig n mooi fiets. Ek het die geleentheid gehad om die 450 se oor te draai, wat n scoot! Dis n doelgemaakte fiets, amper soos n tipe plaas instrument, baie hoog en definitief nie n blygemaakte rally fiets nie, dis n regte rally fiets.
  13. Frikadella

    Destination unknown - not anymore!

    Ek sal nou nie kan saampraat nie, maar ek persoonlik sal nie soontoe gaan gegewe al die ander lekker plekke in ons land nie. Vir my sal die Karoo altyd mooi bly, maar my goot liefde is die Klein Karoo, R62, Tuinroete.
  14. Frikadella

    Destination unknown - not anymore!

    I eventually planned my route and will be leaving Boksburg on Saturday 28 September 2024 with my brother-in-law. 28 Sep - Travel to Colesberg, sleeping over and will enjoy some skaap afval in my favorite restaurant. 29 Sep - Quick stop at Chargo in Colesberg for my favorite braai pakkie to...
  15. Frikadella

    Sorted 2010 Yamaha XT660Z

    Bly nog steeds een van die mooiste fietse!
  16. Frikadella

    Wanderlust..........!!!

    As ek 10 dae het gaan drink ek ń Gin en Tonic op Senga Bay se strand met sunset.
  17. Frikadella

    Wanderlust..........!!!

    Kry daai gevoel te veel!😇
  18. Frikadella

    Wanderlust..........!!!

    10 dae is baie lank, oorweeg die roete wat ons doen die einde van die maand, gaan baie van daai plekke cover.
  19. Frikadella

    Destination unknown - not anymore!

    Morning, any recommendations for a place to stay in Gamkaskloof?
  20. Frikadella

    Destination unknown - not anymore!

    @Psycho Porra dit gaan baie goed met ons pêlla.
Top