Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Frikadella

    Sold Yamaha T7

    Thank you, that is helpfull because last weekend tried to sat on one, but it was way to high.
  2. Frikadella

    Sold Yamaha T7

    Hi Vulcan, hi lower is lower? I am 176 cm?
  3. Frikadella

    Sold Yamaha T7

    Pokkit, dis ń mooi fiets, Petriiiiii!!!
  4. Frikadella

    Where has your bike taken you today?

    @Grunder, ek is impress, jy kyk fyn. Nee, daai Kove het nie getiep nie, net baie vuil. Ons het vir Skinny-hulle raak gebraai en gekuier en sy het met die Kove gespeel.
  5. Frikadella

    Where has your bike taken you today?

    Iewers naby Groot Marico.
  6. Frikadella

    Zimbabwe "Have a safe Journey" Tour May 2024

    Great report!!
  7. Frikadella

    PLEASE HELP: Missing Biker in Beaufort West - Fraserburg Area - 17 June 2024

    Die oom se pêllie is nie sy pêllie nie, hoe los jy jou tjom agter, en dit in die donker, en jy gaan voort al sien jy nie sy lig nie. Swak man.
  8. Frikadella

    From Fourways Ares - Nice Bike Routes??

    I like to pack the bike with a vleisie and a drink-ding and head north for the weekend. Spend a night in the bush, braai, enjoy the sounds and head back first thing in the morning to Gauteng. Normally home before 10. I am not to keen on day drives. Make a proper trip of the occasion. Life is short.
  9. Frikadella

    The Sadist down!

    Eina, word gou gesond maat!
  10. Frikadella

    Seen Mooi XT 660 op Market Place

    https://www.facebook.com/share/a76sGpeWUtNWP4uT/?mibextid=WC7FNe
  11. Frikadella

    Saturday morning assh*le

    Groot waarheid, die risk management ding!
  12. Frikadella

    Where has your bike taken you today?

    Ons wikkel pappa!
  13. Frikadella

    Where has your bike taken you today?

    So biki gaan kyk hoe lyk Hartswater en daar gebraai, daarna deur Kimberly en gaan braai in Orania en huistoe via ń verskriklike klippe pad via ń plaas naby Aldam (weer gebraai), en toe Gateng toe.
  14. Frikadella

    Saturday morning assh*le

    Op ń ligte noot, al die “nice” Battleship ryers kom van humble grounds af. Om flatout te ry teen 130 km per uur met ń konstante oog op die olie glasie en altyd ń semi in die broek het die getroue ou KLR ons maniere geleer! Mis my ou Klaaaar🥹
  15. Frikadella

    Soft Pannier Bags Wanted

    Cheap op Takealot.
  16. Frikadella

    Saturday morning assh*le

    Dis omdat die goed so groot en swaar is, impressive op die highway, waar mens hulle ook die meeste aantref.
  17. Frikadella

    Bros what do we do against the taxi problem???

    Al wat my bef@k maak is as die k@nt die hele tyd sy fooken hooter blaas, en dit in Albert straat, Waterkloof, Pretoria. Phok!!!
  18. Frikadella

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ek is geen keuses gegee nie, ek pitch waar ek omkap!!!!!
  19. Frikadella

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ek neem aan as jy tent pitch, pitch jy hom enige plek waar daar ń oop kolletjie is? By the way, ek dink ek is die enigste Frik sover vir rekord doeleindes. 😂
Top