Het darem die week geleer hoe om 'n ketting skoon te maak elke 500km! Die regte produkte (wat gesponsor word) is natuurlik baie belangrik om ketting skoon te maak! Dis ook 'n taak wat meer as net een persoon verg!! Ek wonder net hoekom daar met vol pannier sakke gery moet word as daar dan 'n...