Die laaste bike wat ek wil besit is 'n Truimph! Nee dankie! Die GS900 is defnitief 'n goeie kandidaat maar as mens al die beskermnde parte opgesit het word dit weer 'n swaar fiets. Maar hy trek my aandag.
Nee ek is nie Pol Tarres nie en nee my balle is nie in my vrou se handsak nie, maar ek...